Newcastle upon Tyne

Newcastle upon Tyne

Kaart Wapen
Arms of Newcastle upon Tyne
Vlag
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land (VK) Vlag van Engeland Engeland
 Stigting 200
 Oppervlakte:  
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 259 536
 Tydsone MGT – 0

Newcastle upon Tyne is 'n stad in Engeland. Daar woon 259 536 mense. Newcastle upon Tyne se St. James’ Park was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search